Kamp en Karavaan - Julie 2018
Afrikaans | 100 pages | True PDF | 43.1 MB
Afrikaans | 100 pages | True PDF | 43.1 MB
YELLOW SANDS KARAVAANPARK, OK - Hierdie gewilde karavaanpark buite Oos-London bestaan al vir meer as 55 jaar, en gaan steeds van krag tot krag. Met meer as 200 kampeerplekke om van te kies, almal binne loopafstand van die strand, is Yellow Sands 'n uitmuntende keuse vir jou seevakansie.
NISSAN NAVARA 2.3D LE 2WD AT - Toe Nissan byna 'n dekade gelede die Navara bekendgestel het, was ons so beïndruk dat ons dit as ons Bakkie van die Jaar aangewys het. Dit het styl, is goed aanmekaargesit, en 'n plesier om te bestuur. Godfrey Castle toets die nuutste model van die Navara…